Џ
From Wikipedia, the free encyclopedia
Џ (kleinletter: џ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Serwies en Masedonies gebruik word. Dit word uitgespreek as /d͡ʒ/ (Afrikaans: dzj).