Ґ
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ґ (kleinletter: ґ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Oekraïens en soms Belarussies gebruik word. Dit word uitgespreek as /g/ en moenie met die Cyrilliese letter Г verwar word nie.